William Powell

William Powell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Horatio Powell
Geboorte (1892-07-29)29 Julie 1892
Sterfte 5 Maart 1984 (op 91)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders William David Powell
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Powell (29 Julie 1892 – 5 Maart 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Thin Man (1934), My Man Godfrey (1936), Life with Father (1947), en Song of the Thin Man (1947).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy